Spyskaart

Ons beskik oor heilsame etes wat oor ‘n tydperk van vier weke uitgewerk is.

Op die manier verskaf ons ‘n verskeidenheid etes wat sal voldoen aan elkeen se smaak. Geen “Ag nie alweer nie” klagtes nie, en ons maats sien uit daarna. Met ‘n “Dankie Tannie, die kos was lekker” aanmerking elke dag spoor dit ons aan om te verbeter en poog ons om die Spyskaart aan te pas soos die seisoene verander.

bk_hf

Ons 4 Weke Spyskaart

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Ontbyt
Mieliemeel, Matabella & Oats
8:00 AM - 8:15 AM
Water
Ontbyt
Mieliemeel, Matabella & Oats
8:00 AM - 8:15 AM
Water
Ontbyt
Mieliemeel, Matabella & Oats
8:00 AM - 8:15 AM
Water
Ontbyt
Mieliemeel, Matabella & Oats
8:00 AM - 8:15 AM
Water
Ontbyt
Mieliemeel, Matabella & Oats
8:00 AM - 8:15 AM
Water
Broodjie Tyd
Versnappering word deur Ouer verskaf
10:00 AM - 10:15 AM
Broodjie Tyd
Versnappering word deur Ouer verskaf
10:00 AM - 10:15 AM
Broodjie Tyd
Versnappering word deur Ouer verskaf
10:00 AM - 10:15 AM
Broodjie Tyd
Versnappering word deur Ouer verskaf
10:00 AM - 10:15 AM
Broodjie Tyd
Versnappering word deur Ouer verskaf
10:00 AM - 10:15 AM
Middag Ete - Week 1
Bobotie & Geel Rys met Pampoen
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 2
"Sticky Chicken" Vingers met Rys & Boontjies
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 3
Vleis Bredie & Rys met gemengde Groente
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 4
Hoenderbredie & Rys met Gemengde Groente
12:00 PM - 12:15 PM
Middag Ete - Week 1
Hoenderballetjies & Speseryrys met Boontjies
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 2
Vleis Balletjies & Pampoen Koekies
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 3
Hoenderblokkies & Kapokaartapples
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 4
Vleisbredie & Krummelpap met Patats
12:00 PM - 12:15 PM
Middag Ete - Week 1
Kookvleis & Stampmielies met Kool
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 2
Maccaronie & Kaas met Patats
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 3
Maalvleis Pasteitjies met Gemengde Groente
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 4
Ryskoekie & Visvingers met Pampoen
12:00 PM - 12:15 PM
Middag Ete - Week 1
Tuna Bake met Soet Patats
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 2
Vleis Bredie & Rys met Kool
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 3
Vars Gemaakte Viskoekies & Slap Tjips
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 4
Spagetti & Vleis Balletjies met Boontjies
12:00 PM - 12:15 PM
Middag Ete - Week 1
Jantjies met Hoender Worsies
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 2
Wawiel Broodjie met Maalvleis & Kaas
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 3
Warmbrakkie aka "Hot dog"
12:00 PM - 12:15 PM

Middag Ete - Week 4
Tuna Macaronni Slaai met Vars Tamatie
12:00 PM - 12:15 PM
Jogurt Tyd
Jogurt word deur Ouer verskaf
3:00 PM - 3:15 PM
Jogurt Tyd
Jogurt word deur Ouer verskaf
3:00 PM - 3:15 PM
Jogurt Tyd
Jogurt word deur Ouer verskaf
3:00 PM - 3:15 PM
Jogurt Tyd
Jogurt word deur Ouer verskaf
3:00 PM - 3:15 PM
Jogurt Tyd
Jogurt word deur Ouer verskaf
3:00 PM - 3:15 PM

Maandag

  • Ontbyt Mieliemeel, Matabella & Oats · Water
    8:00 AM - 8:15 AM
  • Broodjie Tyd Versnappering word deur Ouer verskaf
    10:00 AM - 10:15 AM
  • Middag Ete - Week 1 Bobotie & Geel Rys met Pampoen
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 2 "Sticky Chicken" Vingers met Rys & Boontjies
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 3 Vleis Bredie & Rys met gemengde Groente
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 4 Hoenderbredie & Rys met Gemengde Groente
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Jogurt Tyd Jogurt word deur Ouer verskaf
    3:00 PM - 3:15 PM

Dinsdag

  • Ontbyt Mieliemeel, Matabella & Oats · Water
    8:00 AM - 8:15 AM
  • Broodjie Tyd Versnappering word deur Ouer verskaf
    10:00 AM - 10:15 AM
  • Middag Ete - Week 1 Hoenderballetjies & Speseryrys met Boontjies
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 2 Vleis Balletjies & Pampoen Koekies
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 3 Hoenderblokkies & Kapokaartapples
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 4 Vleisbredie & Krummelpap met Patats
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Jogurt Tyd Jogurt word deur Ouer verskaf
    3:00 PM - 3:15 PM

Woensdag

  • Ontbyt Mieliemeel, Matabella & Oats · Water
    8:00 AM - 8:15 AM
  • Broodjie Tyd Versnappering word deur Ouer verskaf
    10:00 AM - 10:15 AM
  • Middag Ete - Week 1 Kookvleis & Stampmielies met Kool
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 2 Maccaronie & Kaas met Patats
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 3 Maalvleis Pasteitjies met Gemengde Groente
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 4 Ryskoekie & Visvingers met Pampoen
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Jogurt Tyd Jogurt word deur Ouer verskaf
    3:00 PM - 3:15 PM

Donderdag

  • Ontbyt Mieliemeel, Matabella & Oats · Water
    8:00 AM - 8:15 AM
  • Broodjie Tyd Versnappering word deur Ouer verskaf
    10:00 AM - 10:15 AM
  • Middag Ete - Week 1 Tuna Bake met Soet Patats
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 2 Vleis Bredie & Rys met Kool
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 3 Vars Gemaakte Viskoekies & Slap Tjips
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 4 Spagetti & Vleis Balletjies met Boontjies
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Jogurt Tyd Jogurt word deur Ouer verskaf
    3:00 PM - 3:15 PM

Vrydag

  • Ontbyt Mieliemeel, Matabella & Oats · Water
    8:00 AM - 8:15 AM
  • Broodjie Tyd Versnappering word deur Ouer verskaf
    10:00 AM - 10:15 AM
  • Middag Ete - Week 1 Jantjies met Hoender Worsies
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 2 Wawiel Broodjie met Maalvleis & Kaas
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 3 Warmbrakkie aka "Hot dog"
    12:00 PM - 12:15 PM
  • Middag Ete - Week 4 Tuna Macaronni Slaai met Vars Tamatie

No events available!

Maaltyd Beplanning

Vleis

Ons wissel af deur van Maalvleis, Hoender fillet (Geen beentjies), Vis en Kookvleis (Ook beenloos) gebruik te maak. Deur van verskeie resepte gebruik te maak poog ons om almal tevrede te stel

Stysel

Hier wissel os tussen Rys, Aartappels en Pasta. So af en toe maak ons Krummelpap waarvoor die kinders lief is.

Groente

Omdat kinders so verskil maak ons Pampoen, Groenboontjies, Soet Patat ens. Ons wissel dit dan en die Spyskaart is beskikbaar vir Ouers om te sien.

Water

Kinders moet gehidreerd bly. Daarom het ons water by elke speelgrond en die koppies word gesteriliseër. Ons moedig die kinders aan veral in die sommer om water te drink. Weens allergië gee ons geen koeldrank nie en word dit deur die ouers verskaf.

Algemeen

Vrydae is ons bederf dae. Dan maak ons Warm Brakke, Jantjies, Pizza, Wawielle en alle lekker maklike etes.

Jogurt & Broodjies

Die 10uur en 3uur versnappering word deur die ouers verskaf. Broodjies met ‘n vrug vir 10uur en Jogurt vir 3uur.

Ons vra mooi dat geen lekkergoed ingesit word nie.