Personeel

Retha
Prinsipaal & Eienaar
RethaPrinsipaal & Eienaar
Tersiêre Kwalifikasie: Early Childhood Development
Ondervinding: 22 Jaar in Kleuterskool Onderig
Stokperdjies: Dans, Tuin & Kamp

Retha is die prinsipaal en eienaar van Bambino’s Kleuterskool. Sy het uit liefde vir kinders die skool begin in 2009.

Geraldine
4 - 23 maande
GeraldineWinnie the Pooh Klas
Ondervinding: 2 Jaar Tuis Onderrig. 2 Jaar by Bambino's
Stokperdjies: Bak, Versier van Koek & Kolwyntjies, Kook, Lees, en Enige Kunswerk

Geraldine is ons Baba klass onderwyser. Sy is versot op kinders en geniet dit om te sien hoe hulle groei en ontwikkel. Geraldine is saggeaard en geduldig met ‘n groot passie vir kinders.

Betty
4 - 23 maande
BettyWinnie the Pooh Klas
Ondervinding: 8 Jaar Ondervinding & 7 Jaar by Bambino's
Stokperdjies: Bak, Naaldwerk, Tuin & Dans

Betty is ons Baba klas assistent. Sy het ‘n passie om na babas te kyk. Sy is altyd vriendelik. Sy is ‘n rustige en geduldige mens. Sy sal altyd die ekstra myl loop vir ander. Sy is ‘n baie motiverende mens.

Trix
2 Jaar
TrixSeekat Klas
Ondervinding: 10 Jaar
Stokperdjies: Lees & Ontspan

Trix is ons 2 Jaar groep onderwyser. Sy is ons Potty Training juffrou met jare se ondervinding onder haar blad. Sy geniet dit om te sien hoe hulle vorder deur die jaar en hoe hulle groei.

Promise
2 Jaar
PromiseSeekat Klas
Ondervinding: 9 Jaar by Smiley Kids in die baba klas van 3 tot 18 maande
Stokperdjies: Sing, lees, and dans

Promise is ons 2 Jaar assistent. Sy is ‘n liefdevolle persoon wat baie omgee. Sy is baie lief daarvoor om te werk en om te sien na kinders. Sy neem graag saam met die kinders deel aan binne en buite aktiwiteite. Sy hou daarvan om in ‘n span te werk en om ander te help.

Riandri
3 Jaar & Naskool
Riandri3 Jaar & Naskool
Ondervinding: 3 Jaar
Stokperdjies: Kook, Bak, Teken & Sing

Riandri is ons 3 Jaar Juffrou & Naskool assistent. Sy is baie lief daarvoor om met kinders te werk, sy het nog altyd ‘n sagte plekkie vir klein kindertjies. Sy is baie avontuurlustig en sien altyd kans vir ‘n uitdaging. Sy is hardwerkend en maak altyd die beste van ‘n slegte saak. Sy probeer altyd om haar beste te gee en meer te gee as wat van haar verwag word.

Thuli
3 Jaar
ThuliDinosaur Klas
Ondervinding: 1 Jaar - Tiny Kids
Stokperdjies: Kook, Naaldwerk & Boek Lees

Thuli is ons 3 Jaar groep assistent. Sy hou daarvan om te sosialiseer met mense. Sy lees graag en geniet om haar liefde vir lees met klein maatjies te deel. Kinders is haar passie en elkeen is spesiaal.

Jessica
4 Jaar
JessicaWoefie Klas
Ondervinding: 4 Jaar
Stokperdjies: Skilder, Inkopies, Kamp, Musiek, Swem & Familie Tyd

Jessica is ons 4 Jaar groep onderwyser. Sy is ‘n baie liefdevolle persoon. Sy is altyd bereid om te help. Sy gee baie om vir haar mede personeel en die kinders. Sy stap die ekstra myl vir ander en het ‘n sagte hart.

Nadine
4 Jaar
Nadine4 Jaar
Ondervinding: Administrasie posisie, kantoorwerk. Studeer vir diploma in Graad R
Stokperdjies: Buitelewe, tuinwerk,kamp en swem
Charlene
Gr RR
CharleneGogga Klas
Ondervinding: NQF Level 5
Stokperdjies: Naaldwerk & Navorsing

Charlene is ons Gr.RR onderwyser. Haar passie is om te sien hoe kinders leer en groei. Charlene het onderwys gekies omrede elke kind uniek en spesiaal in sy eie manier is. Sy wil graag met die hulp van die Here kindersielkunde gaan studeer. Sy wil graag kinders beter verstaan om hulle beter te kan help. Sy sê dat ‘n mens nooit genoeg kan leer nie.

Sonja
Gr RR
SonjaBytjies Klas
Ondervinding: 4 Jaar & Studeer vir ECD level 4
Stokperdjies: Lees, Dans, Tyd met Vriende & Studeer

Sonja is ons Gr RR onderwyser. Sy is passievol en geniet dit om met die klein lyfies te werk. Sy is tans besig om vir ECD Level 4 te studeer. Vir haar is elke klein lyfie uniek en is vir haar lekker om te sien hoe elke kind hul volle potensiaal bereik. Haar motto in die lewe is “ It’s not how good you are, it’s how good you want to be.”

Laura
Graad R
LauraOnder die See Klas
Tersiêre Kwalifikasie: Youth Development en besig met B.ed Graad
Ondervinding: 9 Jaar
Stokperdjies: Dans, Visvang & Kamp

Laura is ons Graad R onderwyser. Sy is liefdevol en het die wêreld se geduld. Sy wil graag ‘n goeie voorbeeld wees en ander inspireer. Haar motto is “stand for something or you will fall for anything” en met die woorde weet sy dat sy haar doel en passie uitleef. As ‘n juffrou wil sy graag kinders motiveer om tot die beste van hul vermoê te werk.

Chantelle
Impaq Gr 1-3
ChantelleImaq Klas
Tersiêre Kwalifikasie: B.ed GrondslagfaseGraad
Ondervinding: 4 Jaar
Stokperdjies: Hokkie, Netbal & Tuin Kuns

Chantelle is ons Impaq onderwyser. Sy is ‘n saggeaarde, passievolle onderwyserres. Die lekkerste gevoel vir haar is om ‘n glimlag op elke kind se gesiggie te sien asook hoe die kinders voor haar groot word en hulle volle potensiaal bereik.

Laminda
Kantoor
LamindaKantoor Dame
Ondervinding: 1 Jaar
Stokperdjies: Tyd saam Familie &Puzzles Bou

Laminda is ons Kantoor Dame. Sy het ‘n groot liefde vir kinders. Sy het baie geduld en liefde vir elke maatjie hier by Bambino’s. Alhoewel sy in die kantoor is het sy nogsteeds met elke maatjie te doen. Sy behartig ook die Bambino’s snoepie.

Mirriam
Sjef
MirriamKombuis
Ondervinding: 8 Jaar
Stokperdjies: Tuin & Kos Kuns

Mirriam is ons wonderlike sjef. Sy berrei ons heerlike maaltye voor. Sy is loyal en georganiseerd. Haar maaltye word met liefde en passie geskep.