Stappe vir Inskrywing
Die inskrywings vorm is hieronder beskikbaar vir aflaai.
U is ook welkom om by die skool ‘n vorm optelaai, indien u ‘n afspraak gemaak het.
Die volgende dokument moet asb die aansoek vergesel:
- U kind se geboortesertifikaat
- Inentings Rekord
- Beide ouers/voog se ID dokument
Alle dokumentaise moet die aansoek vergesel. Indien dit nie by die aansoek aangeheg is nie, sal u aansoek nie aanvaar word nie.
Aansoek kan elektronies aan Retha gestuur word by retha@bambinoskleuterskool.co.za of kan persoonlik ingehandig word by die skool.
Let wel: Afspraak word benodig om dit persoonlik in te handig.