Skip to content
Bambino's Kleuterskool
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Inskrywing
  • Ons Klasse
  • Spyskaart
  • Personeel
  • Kontak Ons

Welkom by Bambino's Kleuterskool! Speel, leer en groei saam ons. bear plane Bambino's Kleuterskool Leer ons deur te speel.

‘n Kleuterskool met ‘n Verskil

Circle Image
Wonderlike Onderwysers
Ons Onderwysers is vriendelik en in staat om die lesse in twee tale te gee naamlik Afrikaans en Engels.
Circle Image
Heerlike Etes
Die skool spog met ‘n Spyskaart vir vier weke. Op die manier sorg ons dat die kinders gesonde heilsame etes kry wat elke dag verskil.
Circle Image
Uitstekende Leer Program
Bambino’s Kleuterskool gebruik ‘n Curriculum wat deur die Departement van Onderwys goedgekeur is. As Gr R maatjies groot skool toe gaan is hulle gereed vir alles.
Circle Image
Vriendelike Omgewing
Met drie speelgronde op die terrein maak ons seker dat ons groter maats nie die Kleiner maatjies seermaak nie. Sodoende speel hulle in groepsverband en voorkom ons ongelukkigheid.

Ons Personeel

Ons het 17 liefdevolle personeel wat omgee en fokus op elke kleinding se daaglikse funkise in 9 ruim klas kamers.
Retha
Retha
Prinsipaal & Eienaar
Geraldine
Geraldine
4 - 23 maande
Betty
Betty
4 - 23 maande
Trix
Trix
2 Jaar
Promise
Promise
2 Jaar
Riandri
Riandri
3 Jaar & Naskool
Thuli
Thuli
3 Jaar
Jessica
4 Jaar
Nadine
Nadine
4 Jaar
Charlene
Charlene
Gr RR
Sonja
Sonja
Gr RR
Laura
Laura
Graad R
Chantelle
Chantelle
Impaq Gr 1-3
Laminda
Laminda
Kantoor
Mirriam
Mirriam
Sjef

Wat Ons Bied

Bambino’s Kleuterskool bied u kind ‘n veilige Christelike omgewing waar hy/sy kan leer, speel en met maatjies meng. Onderwysers wat toegeweid is om seker te maak die kind se ervaring is van die beste.
Course
Baba Klas
4 to 23 Maande
Hier begin ons pret… Hier leer ons om saam te speel en pret te hê. In die klas maak ons seker dat elke kind sy/haar eie goedjies gebruik soos die doeke, boudsalf, “Wetwipes” ens. Geen oorkruis gebruik word toegelaat nie m.a.w. elke kind gebruik sy eie goedjies. Daar word boek gehou van wanneer Baba slaap, wat hy/sy geëet het, wanneer doeke geruil is en oor die kind se algemene toestand. Die boekie word huis toe gestuur en moet asseblief elke dag terug gestuur word. Ons maatjies speel ook hier afsonderlik en ons beskik oor ‘n binne speel area vir die kleingoed.
Course
Leer meer
Course
Kleuterskool
2 Jaar tot Graad R
Mamma, nou raak ons groot… Hier gebruik ons ‘n Curriculum wat deur die Departement van Onderwys goedgekeur is. Ons begin al in die “Potty Trainer” klas met boekwerk. Die kind se ontwikkeling begin al by geboorte en nou help ons hulle om te leer hoe om kryt vas te hou, skeur en in te kleur. Pretige temas word regdeur tot Graad R elke week aangebied. Deurentyd hou ons ouers op hoogte van hul kind se vordering en kry ons maats twee maal ‘n jaar rapporte. Teen die tyd wat hulle “Groot Skool” toe gaan, is hulle reg vir die nuwe uitdagings.
Course
Leer meer
Course
Ekstra Aktiwiteite
4-36 Maande
Ons bied ook ekstra aktiwiteit by die kleuterskool aan. Vir meer informasie kontak ons gerus.
Course
Leer meer
0
Prettige Aktiwiteite
0
Gelukkige Kinders
0
Dankbare Ouers
0
Inkleur kryte Gebruik

Ons Foto’s

Ons pragtige skool is al 10 jaar oud. Met vriendelike personeel en veilige terrein bied ons 'n Familie omgewing vir jou kleinding om te geniet.

Best place! Trust, kindness, honesty and love. Bambino’s you can call your family with no doubt! Thank you

- Stephanie van Hansen, 12 Jan 2020

We’re so thrilled to have found Bambino’s Kleuterskool for our daughter. Not only is it an incredibly supportive environment for working parents with amazing teachers, who are also so caring and patient with the children. We are happy with Bambino’s Kleuterskool.

Karin and Albert Bennett - Parents of Maya, 1 Feb 2015

One of the best decisions we ever made as parents was sending our daughter, Liza to Bambino’s Kleuterskool. Your wonderful teachers, your happy environment and fabulous program are the core ingredients, which make it such a top kindergarten.

Emily Noble - Mom of Liza, 2 Mar 2010
Hoe om u kind in te skryf ? Leer meer...

Oor Ons

By Bambino’s Kleuterskool leer ons om pret te hê, lief te hê en mekaar te respekteer. Waardes begin by die huis en word by ons voort gebou. U kind is ons nommer een prioriteit.
Bambino's Kleuterskool Logo

Wat Ons Bied

Bambino’s Kleuterskool bied u kind ‘n veilige Christelike omgewing waar hy/sy kan leer, speel en met maatjies meng. Onderwysers wat toegeweid is om seker te maak die kind se ervaring is van die beste.
© 2024 Bambino's Kleuterskool | Graphicroot